Hierdie boekie is 32 blaaie lank en is gratis beskikbaar. Gebruik dit en deel dit asseblief met andere.
SAGTEBAND/KINDLE: https://tinyurl.com/b769y455
Jy mag dalk kwaad wees vir God, of selfs nie op hierdie stadium glo in God nie. Of miskien glo jy in God, maar is seergemaak. Miskien jy is 'n Moslem, 'n Hindu, 'n Boeddhis of van 'n ander geloof. Jy mag dalk selfs in 'n hele ander plek wees, wat jy nie eers kan definieer nie ... Ongeag, van hoe jy voel, of van waar jy jouself bevind, die God van die Bybel - verwelkom jou, nee inderdaad 'Smeek' jou, van die eerste tot die laaste boek om hierdie vraag te vra: 'Wie is Jesus?' |
Translated & Sponsored by Marius Smith